Chenelle is 2 jr oue dogtertjie sy is n lawerige giggel bekkie en hoe baie van diere.Is haar ma en pa se oog appel en kan enige iemand om haar pinkkie draai,sy hou baie daar van om buite te speel en sing vir amel.Sy het 2 sussies waar voor sy ok baie lief is al baklei sy gereeld met hulle.