Janco Botha 2 Years And 2 Months Old

by Aloma Botha
(Gauteng, Pretoria)

He's a darling!

He is so dear!
So full of sparkling
when he is near!

Such a wonderful personality he has!
So much love to give, this little lad.
A precious gift from God he is,
named Janco Botha, we are so pleased!

Comments for Janco Botha 2 Years And 2 Months Old

Average Rating starstarstarstarstar

Click here to add your own comments

Rating
starstarstarstarstar
He is a devil and a sweetie pie
by: Anonymous

He is lovely and to sweet to be true. He's got a personality like you wont believe. He is loveable and very sweet.

Rating
starstarstarstarstar
He is the sweetest litlle cheeky boy. To cute.
by: Annatjie

He is the sweetest little cheeky boy. To cute. Real Gentleman and very protective.

Rating
starstarstarstarstar
Juweeltjie !!!!!!
by: katrien Neethling

Dit die pragtigste dingetjie wat die liewe Vader vir enige mamma en pappa kan gee. N wonderlike geskenk van God. Pas hom net baie mooi op.

Rating
starstarstarstarstar
Janco Botha My Gift
by: Francois

Janco,a Gift from Above,Yes surely He is.I never exactly understood.When Bible said:"You must stand by each other in sickness and in health.Now I know.

It was a difficult past two year,but worth it.And to my Father above:"Thank You for the Star of a Gift You have send Me.For surely,a Star of a Gift,He is.

Thank You Jesus

Rating
starstarstarstarstar
Pragtige skattebol
by: Talitha Botha

Hy is pragtig, glo hy aard na Mamma en nie na Pappa (ha ha ha)Geniet hom.

Rating
starstarstarstarstar
A real stud
by: Arra

Regte ladies boy met daai blou ogies!!
Enige ma sal hom as skoon seun wil he!

Rating
starstarstarstarstar
Too clever for his age
by: Rosa

While we try to teach our children all about life,
Our children teach us what life is all about.

Janco we love you

Rating
starstarstarstarstar
Die pragtigste nefie wat ek het
by: Marcolien

Jy sê die oulikste goedtjies en jy is baie inteligent vir jou ouderdom

Baie liefde van ons

Rating
starstarstarstarstar
Die liefdevolste mensie wat daar is
by: Nicolene (10 jaar)

Jy is die lieftaligste klein mensie wat daar is en ons hou al ons duime styf vas vir jou.

Love you lots like jelly tots

Rating
starstarstarstarstar
Sonstraaltjie
by: Emmerentia

Die mooiste ou dingetjie onder die son!!!!
Te pragtag vir woorde!

Rating
starstarstarstarstar
BLUE EYED BOY
by: NADINE

Hy is die mooiste blou oog seun wat ek in n lang tyd gesien het, en het persoonlikheid.N regte klein rabadoe.

Rating
starstarstarstarstar
A little angel!
by: Bettie Neethling

He may have tiny hands and tiny feet, but they have left huge imprints in our hearts! Janco is not only a beautiful little boy but also Mr Personality with all his charm and joy! He is a angel without any wings!

Rating
starstarstarstarstar
Little man
by: Karinda

Even though you are still a little man, I know how deep your footsteps are running in all our hearts. Thank you for being such a wonderfull son to my best friend and a loving brother to Vannie!! Zulu is missing you.
Love you lots xxx

Rating
starstarstarstarstar
Baie spesiaal
by: marius swanepoel

Baie baie kosbaar !!!!

n Seuntjie soos Janco is vir baie van ons
n voorbeeld van wilskrag om te bly leef ,opregte
kinderliefde te wys en te gee ,waardeering te kan
wys.Ten spyte van sy 2 moeilike jare van gesondheid ,het sy persoonlikhied versterk maar die mededeelsaamheid en tog n sagte aanslag vir
ander om hom bevorder hy onbewustelik .Janco is
n baie spesiale klein seuntjie !!!!

Marius Swanepoel (love u )

Rating
starstarstarstarstar
WOW!!!!!!!!!!!!!!
by: Martin havinga

Stunning photo. Looks like a real boy. Naughty eyes and all

Rating
starstarstarstarstar
Ouma se liefling!
by: Oumagrootjie (vd M)

Hy is 'n tipiese seuntjie - doen al die manne dinge maar het ook 'n liefdevolle sag kant! So bly ek kan sulke pragtige kinders nog sien ontwikkel! Ouma se liefling

Rating
starstarstarstarstar
'n Regte tuinier!
by: Oupa Fanie (groot)

Hy aard so reg na sy oupa met sy kruiwa en graaf! So moet 'n man mos wees! Wat 'n pragtige kleinseun!

Rating
starstarstarstarstar
My blue-eyed boy!
by: Oupa Japie

Hy lyk na sy oupa en aard na sy oupa - wat kan 'n mens verder sê! Hy is die mooiste, die beste, die sterkste, die slimste .... kleinkind wat daar is! Oupa se grootman!

Rating
starstarstarstarstar
Klein mannetjie
by: Hermiena

Hy is so mooi en so vol lewe! Hy gaan nog eendag 'n groot meneer wees!

Rating
starstarstarstarstar
What a boytjie!
by: Joseph

Hy's 'n groot man. Eendag gaan hy net so groot soos Ian wees! Hy weet wat hy wil hê en hy gaan dit ook kry! What a boytjie!

Rating
starstarstarstarstar
Friends for ever!
by: Savannah

Boetie, ek is baie lief vir jou! Ons gaan nog lekker saam speel, saam huil en saam baklei! Sussie sal jou beskerm waar ek kan en nog vir jou baie dinge leer!

Rating
starstarstarstarstar
Everything and more...
by: Anonymous

He is the sweetest thing I know! When looking into his bright blue eyes, you're heart starts to melt. I love him from the bottom of my heart!!!!

Rating
starstarstarstarstar
Prins Janco
by: Ester de Beer

Jy's 'n regte klein Prins!! Liewe Jesus het jou met 'n groot doel toevertrou aan jou Mamma,Pappa,
Sussie,Oupas,Oumas en Familie!! Onthou jy is ook Liewe Jesus se blouoogseuntjie en Liewe Jesus sal jou bewaar en beskerm want Sy Hand is oor jou!!
Liefies jou!!!

Rating
starstarstarstarstar
Pragtige blondekop seuntjie!!
by: Dirk de Beer

Jy is pragtig met jou blou ogies!!! Jy is jou Mamma,Pappa,Sussie,Oupas,Oumas en Familie se ligstraaltjie!!! Jy is baie spesiaal!!!!

Rating
starstarstarstarstar
Te dierbaar
by: T Jannette

Hy is "beautiful"!! As hy 'n roomys was het ek hom opgevreet...!

Rating
starstarstarstarstar
Pragtige blou-oog kind
by: Gerda

Hyt my hart gesteel - Te "cute" vir woorde, pappa en mamma het GROOOT probleme!!

Rating
starstarstarstarstar
Regte klein Prins
by: Ester de Beer

Jy is 'n pragtige blondekop, blouoog prinsie!!
Liewe Jesus het jou met 'n spesifieke doel en rede geskenk aan jou Mamma,Pappa,Sussie,Oupas, Oumas en familie. Jy is 'n liggie vir ons almal!!
Regte klein skattebol!!!

Rating
starstarstarstarstar
oulike seuntjie
by: Anonymous

n oulike pragtige seuntjie wat net moet wen.

Rating
starstarstarstarstar
He lights up ur life
by: Ian Neethling

Its strange how someone so little can make you happy and even sad with just a smile.

He is such a cute and intelligent little person.

I am very privileged to have him in my life and cant
w8 to see him grow into the person he will be.

I LoVe YOU

Oom Ianie

Rating
starstarstarstarstar
Ag Moeder !!!
by: Andri Viljoen

Hys die mooiste seuntjie in die Werêld. Met die mooiste blou oogies ooit. Te Cute


Andri

Rating
starstarstarstarstar
Cutie Pie
by: Hanlie Viljoen

Jy lyk soos n regte cutie pie ek wil jou sommer opeet, wat n pragtige kind.

Rating
starstarstarstarstar
Mooi Seuntjie
by: Elri Viljoen

Wat 'n mooi kind wat julle het.
'n Regte lady's man.



Rating
starstarstarstarstar
Janco
by: Andries Viljoen

Wat n mooi seun wat julle het. Hy gaan julle net geluk bring. N mooi geskenkie van Bo af net vir julle.

Rating
starstarstarstarstar
Pragtige kind
by: Ockert Rossouw

Mooiste seuntjie wat ek nog gesien het.
Pragtig !!

Rating
starstarstarstarstar
Janco
by: Anonymous

Die mooste kind by ver.

Rating
starstarstarstarstar
Pragtig
by: Rennette

Ag, is hy nie net die pragtigste seuntjie nie. Hy straal puur geluk op daardie oulike gesig uit! Geniet die kosbaarste geskenk van ons Liewe Vader.

Rating
starstarstarstarstar
Engel
by: Ina

Wat 'n pragtige seun. Daai blou oë! Hy verdien om te wen

Rating
starstarstarstarstar
Sjoe maar hy is Pragtig
by: Tanya

Hy is n verskriklike pragtige seuntjie... Iemand op wie sy ouers baie trots kan wees..

Rating
starstarstarstarstar
Verskriklik Stralend
by: Anonymous

Janco

Hy is n pragtige kind. Iemand wat baie sterk is in alles wat hy doen en deur maak. Iemand op wie sy ouers baie trots kan wees.

Rating
starstarstarstarstar
Gorgeous!!!!
by: Anonymous

Die MOOISTE seuntjie....sy ouers se trots!!

Rating
starstarstarstarstar
BLOU-OOG
by: Anonymous

Oupa se trots!!!!

Rating
starstarstarstarstar
My Terrie
by: Anonymous

My Terrie is die beste in die wereld,die pragtigste glimlag en lag, besondere blou oe,hy is ons Liewe Jesus se seuntjie,wat vir ons gegee is om te waardeer en lief te he.Janco ek is baie lief vir jou my blou oor TERRIE.

Rating
starstarstarstarstar
My blou oog seun
by: Anonymous

Jy is die pragtigste seuntjie wat ek ken,Liewe
Jesus het vir ons n engeltjie gestuur.Ek is baie
bly jy is nou gesond na wat jy als deur is.Mag jy vir jou dada en mamma net al die vreugde in die
wereld bring. Ons almal is baie lief vir jou.

Rating
starstarstarstarstar
My Terrie
by: Anonymous

My Terrie is die beste in die wereld,die pragtigste glimlag en lag, besondere blou oe,hy is ons Liewe Jesus se seuntjie,wat vir ons gegee is om te waardeer en lief te he.Janco ek is baie lief vir jou my blou oor TERRIE.

Click here to add your own comments

Join in and write your own page! It's easy to do. How? Simply click here to return to Photo Entries.