Sy hoe baie van diere maar is nog n regte pampoen sy ry op ons hond se rug en tel die kat op aan sy velle as hy nie wil stil sit nieSy hou ook daar van om in die water te speel en is n regte daddy's littel girl,en hou daarvan om haar vingers in ander mense se neus te druk.