Enja-Mia Sutherland-Clark

by EL-MARIE SUTHERLAND-CLARK
(PRETORIA, GAUTENG,SOUTH-AFRICA)


ENJA-MIA IS 3 3 JAAR OUD, DIE MOOISTE BLOED ROOI KRUL HARE, MET HELDER BLOU OGIES. SYS ALTYD VOL ENERGIE, EN HOU DAARVAN OM MET HAAR MAATJIES TE SPEEL.

Comments for Enja-Mia Sutherland-Clark

Average Rating starstarstarstarstar

Click here to add your own comments

Rating
starstarstarstarstar
PRAGTIGSTE ROOI KOPPIE
by: Anonymous

SYS N WONDERLIKE KIND, EN SO INTELEGEND.

SY WAS AL VAN 2 JAAR AF VAN HEELTEMAL GEPOTTY TRAIN.

SY IS DIE OULIKSTE ROOI KOPPIE WAT EK AL OOIT GESIEN HET.

SY IS BAIE LIEF DAARVOOOR OM BUITE TE SPEEL.


Rating
starstarstarstarstar
MOOI ROOI KOP MET BLOU OE!
by: Anonymous

SY IS N BAIE LIEFDEVOLLE KIND.

EN DEEL GRAAG DRUKKIES UIT.

SY HOU DAARVAN OM PUZZLES TE BOU,

SY HET BAIE GOEI MANIERE, MAAR KAN OOK MAAR TRIPPLE SOOS ENIGE ANDER 3 JARIGE.

Rating
starstarstarstarstar
pragtige kind
by: Anonymous

ag gemoeder man, sys pragtig.

Rating
starstarstarstarstar
skaars
by: Anonymous

Ek kan ni glo ek sien so n pragtige rooi koppie met sulke blou ogies ni. Sy is pragtig hou haar stuif vas, dis min dat n mens sulke mooi rooi koppies sien.

Rating
starstarstarstarstar
Ptagtig
by: Anonymous

Sjoe maar sys pragtig!

Rating
starstarstarstarstar
Cute
by: Anonymous

She is so cute. Get you gun ready daddy.

Rating
starstarstarstarstar
Enige ma se trots
by: Margaret

Sy het die mooiste blou ogies wat uitstaan teen die bos rooi krul haartjies - sy's pragtig. Ek hou duim vas en hoop regtig sy wen.

Rating
starstarstarstarstar
Sys pragtig!
by: Anonymous

Sys baie pragtig. Sy het seker n wonderlike persoonlikheid!

Rating
starstarstarstarstar
Beautifull little dol
by: Roshni

Beautifull little dol with beautifull red hair and blue eyes.WINNER

Rating
starstarstarstarstar
SY IS PRAGTIG!
by: Hazel vd Westhuizen

Sy het net die mooiste hare en is PRAGTIG. Jy kan sommer al sien dat sy alreeds n baie mooi persoonlikheid saam met daardie bos rooi hare gaan het!

Rating
starstarstarstarstar
Ag Jinne Ma!!!
by: Bonny Olivier

Sy is so fotogenies, pragtig. Jy is 'n trotse mamma..

Rating
starstarstarstarstar
Enja Mia 3 jaar oud
by: riekie

Enja mia is n pragtige dogtertjie met die ou mooiste maniertjies en jy kan maklik haar net vas druk en styf teen jou vashou sy is baie loveable en altyd vriendelik.

Rating
starstarstarstarstar
PRAGTIG!
by: Anonymous

PAGTIG! PRAGTIG! PRAGTIG! PRAGTIG! dis al wat ek kan sê.

Rating
starstarstarstarstar
Liefie kind
by: Ouma Marie

Sy is ouma se liefling. Sy help my graag in die kombuis, sys mal daaroor om koekies te bak, of is dit nou om die bak uit te eet! Eks tog so lief vir haar!

Rating
starstarstarstarstar
REUBEN
by: Anonymous

Sys n pragtige kind, met n sprakelinde persoonlikheid. Sy sal jou reg help as jy n fout maak!

Rating
starstarstarstarstar
WENNER
by: Gavin

Sys n pragtige dogtertjie enige ouer se trots!

Rating
starstarstarstarstar
oulik
by: Gerda

Enja-Mia is n ouilike dogtertjie, praat perfek, en is glad nie skaam nie. Hierdie kind is defnetief die wenner!!!!

Rating
starstarstarstarstar
stunning
by: Rentia

Ma se trots. Sy is die mooiste rooikoppie wat ek nog ooit gesien het, en het die mooiste maniere.

Rating
starstarstarstarstar
talent
by: Estelle

Hierdie kind het defenief talent om n model te wees. Sy is baie fotogenies, en sys tog so pragtig!

Rating
starstarstarstarstar
Amazing
by: Anonymous

Ekt nog nooit so klein dogtertjie gesien wat so perfek kan praat nie. Mamma jy is baie gelukkig om so n pragtige kind te hê!

Rating
starstarstarstarstar
love
by: Anonymous

Mamma, Pappa en boeta is baie lief vir jou my bolletjie. Ons is regtig ge eer om so n pragtige slim mooi dogtertjie te hê.

Rating
starstarstarstarstar
smile
by: Lettie

Ag cute, kyk net daai halwe verleidende stoute glimlaggie. Sys pragtig!

Rating
starstarstarstarstar
beatiful
by: Anonymous

Beautiful smile, lovely colour, crazy hair, cheeky smile! Wonderful!

Rating
starstarstarstarstar
Phili
by: Anonymous

Great pics!! Great Smiles!! Beautiful Child

Rating
starstarstarstarstar
Pippa
by: Anonymous

Sys pragtig!

Rating
starstarstarstarstar
Marietjie
by: Anonymous

Sy het net vlerke nodig dan is sy n engel. Sys pragtig hoor!

Rating
starstarstarstarstar
NATASHA
by: Anonymous

WENNER WENNER WENNER WENNNER WENNER WENNER!!!!

Rating
starstarstarstarstar
sunshine!
by: Anonymous

she is a sunshine!!!!

Rating
starstarstarstarstar
pragtig
by: Anonymous

Dis die mooiste rooikop met blou oë wat ek nog ooit in my lewe gesien het! Defnetief n wenner

Rating
starstarstarstarstar
curls
by: Anonymous

Look at those gorgeous curls!!

Rating
starstarstarstarstar
cute
by: Anonymous

So cute is she? What an adorable lil girl!!!

Rating
starstarstarstarstar
LOOKER
by: Anonymous

A great future in modelling lies ahead! sHE IS STUNNING!

Rating
starstarstarstarstar
winner
by: Anonymous

WINNER WINNER WINNER WINNER WINNER WINNER WINNER WINNER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Click here to add your own comments

Join in and write your own page! It's easy to do. How? Simply click here to return to Photo Entries.